wW
watervlei W

1 reviews | Active since Jun 2016

23 Jun 2016, 06:25

Swak diens VODACOM : Ladybrand- Modderpoort.

<p>Swak diens VODACOM . Ek is woonagtig op n plaas in die Ladybrand distrik (,Vrystaat ) naby die Lesotho grens. n VODACOM toring is geleë binne ons opvangs gebied op n naby geleë berg.</p> <p>Dit gebeur nou op n gereelde basis dat ons geen sein het nie . Omdat ons in die verlede n paar plaas aanvalle binne ons gebied gehad het verhoog dit ons veiligheids risiko wanneer jy nie jou mede boere kan s***el nie. Verskeie oproepe die afgelope 6 tot 8 maande deur verskeie boere aan Vodacom het niks opgelewer. Beloftes dat hulle sal terug s***el gebeur net nooit. MTN gaan binnekort n toring in ons area oprig en Vodacom gaan baie kliente verloor agv hulle swak diens.</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply23 Jun 2016, 06:57
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team