jT
jorika T

1 reviews | Active since Apr 2018

14 Jun 2022, 08:52

SWAK DIENS VODACOM

Vodacom het 'n manier om mens se laaste bietjie self respek te breek.

Eerste vra ek verskoning vandag vir die dame waarop ek afgegaan het.

Ek het 'n upgrade gedoen van my foon eerste foon kom binne 2dae by my aan. die 2de foon bel ek later en vra wat gaan aan. Nee daar is nie stock nie nadat daar gesê is daar is. wag nog 'n tydjie bel weer. Nee daar is nie stock nie. Nie een keer kon Vodacom diens lewer deur te se daar is 'n probleem en dat die foon nie gelewer kon word nie. Ek sou nie so "unhappy" gewees het as mens net weet wat aangaan nie. Nou sit ek met 'n sim kaart wat ek gerica het. Raai wat dis 'n blank sim wat jy eers moet sim swap (sal nice gewees het as iemand dit vir jou deur gegee het) ons sit in die platteland en nie naby 'n Vodacom winkel wat dadelik kan help nie. As ek nou na dadelik wil dien hê moet ek in my kar klim en 30 km ry na die naaste dienspunt.

Ek het besluit om nie die maand my rekening op tyd te betaal nie todat my foon op lyn is nie. Sodra ek online is sal ek betaling van van die maand se geld sonder enige rentes wat gehef is.

Stuur jy 'n epos na vodacom kry jy 'n generiese geply dat jy binne 24 uur sal terugvoering kry. Probeer 'n week nadat jy die eerste keer gevra het vir 'n upgrade en probeer 10 junie en reply eers 13 Junie

So Vodacom help my om julle te help sit my op die lug en ek betaal julle rekening en asb haal die rente af want dit gaan julle nie sien nie

0
Replies (4)
Vodacom
Vodacom's reply14 Jun 2022, 10:48
Official
 Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team 
jT
jorika T's update28 Jun 2022, 08:59
Reviewer Update
Dis nou amper 'n maand en ek kan nog nie my foon gebruik nie.

Sim Swap kan nie gedoen word nie - rede??????? jou kaart is nie compatible nie. jy moet na jou naaste vodacom gaan en n kaart koop. nou vra ek HOEKOM? Ek het 'n sim kaart saam met my foon gekry so hoe kan dit nie compatable wees nie. En al antwoord wat ek kry is dat die query ge- escalated word. Ek sit plus minus 117 km van die naaste Vodacom af so dis 117km soonto en 117 km terug. dan moet ek nog 'n kaart koop die sim swap betaal en die petrol om daar te kom. Juis hoekom ek Vodacom online gebruik het. Die ou sim kan ek nie gebruik nie want dit is te groot en pas nie in die foon nie.

Ek vind dit totaal onaavaarbaar dat Vodacom in 'n maand se tyd nog nie kon help nie. En ek bel die hele tyd agter julle aan vir antwoorde. WANNEER gaan julle bietjie diens gee?
jT
jorika T's update05 Jul 2022, 14:49
Reviewer Update
So het ek al 'n paar eposse gedoen, Kry 'n epos nou net dat Vodacom my probeer bel het.

daar is geen miss call of enige ietem in my call log om te wys hulle het my ge****ak nie.

Dis nou al maand 2 en ek is nog niks nader aan 'n antwoord nie. is daar nog enige iemand wat by Vodacom werk?

Hulp sal waardeer word


jT
jorika T's update19 Jul 2022, 12:53
Reviewer Update
Ek is UITERS teleur gestel met die diens wat ek met die opgradering van Vodacom gekry het. Na vele kere se bel en die hele tyd verduidelik dat ek nie die een nommer kan gebruik nie hulle moet my op my nommer s***el, moes ek elke keer hoor dat niemand optel nie. Die verskoning dat die simkaart nie "compatable" is nie het ek ook nie regtig gekoop nie. Op ou einde het ek die 2 sim kaart wat ek ook van Vodacom ontvang het gebruik. Weereens maar teleur gestel..... Die hele proses is deur gestap toe die "call dropped" deur kom. niemand s***el terug om te se of dit suksesvol was nie. Weer probeer bel en kon nie deur kom nie. kos my om na die naaste Vodacom winkel te gaan om te hoor wat aangaan. die swakste dien wat ek nog ooit ontvang het. So het ek amper 2 maande se tyd verloor omrede ek in die platteland bly en heel duidelik nie belangrik genoeg is vir Vodacom as klient nie.