1 reviews | Active since Oct 2015
Swak diens
Nie goeie diens nie. Ek het nuwe ****rak by Vodacom 4u in Kolenade Pretoria uit geneem vir n Lenovo laptop. Wel die ****rak se ek mag die produk trug vat binne 7 dae as daar foud is, wel ek het probleme met die laptop gekry, d winkel het gese hulle neem nie laptops trug nie ek moet self die vers******s ****ak en die laptop trug vat. Let wel dit was binne my 7 dae. Ek se toe in dardie geval gaan ek en wil ek die ****rak kanseleer ek het mos 30 dae afkoel preode om n ****rak te kanselleer veral nie as ek nie te vrede is oor die produk wat ek geneem het nie. Wat daar wee vir my gese is ek mag nie ****rak kanseleer nie want ek het dit binne die winkel uit geneem.Die winkel is net n frenshise van Vodacom. Ek het costemor cere gebel en my saak verduidelik en hulle het gese ek mag my ****rak rewerse. Nou wag ek al meer as n week om antwoorde te kry agv darie ****rak is my rekening nou agterstallig wat ek gaan nie betaal vir n produk wat ek nie eers kan gebruik nie.
