1 reviews | Active since Mar 2019
SWAK DIENS
vodacom se call center personeel weet nie hoe om hulle werk te doen nie. My een ****rak se eind datum was 19/04/2022 en ek het al 22/02/2022 met Mohamed by Vodacom gepraat om sodoende die ****rak te kansileer as tydperk verby is, hy het gese dit is te vroeg en ek moet 16/03/2022 weer bel. Ek bel toe 16/03/2022 en praat met Liam en Rebertum en albei besvestig dat ****rak gestop is en laaste betaling gaan 01/05/2022 wees. Vodacom upgrates bel my 29/04/2022 om te hoor of ek nie ****rak wil uprate nie. Ek se toe nee aangesien ek die ****rak gekansileer het, waarna die persoon vir my se dat ****rak nie gekasileer is nie. Ek bel toe weer 03/05/2022 ( na einde April se betaling af is) om te hoor of my ****rak nou klaar is, die andwoord is nee ek het nie ges***el om te kansileer nie. Na n ruk kom hulle toe af op die verwysing wat ek 16/03/2022 ontvang het en se toe vir my dat daai kansilasie verval het. Ek se toe hulle moet dit dadelik stop en die vrou ( Zakate) se toe sy het en dat rekening nou afgehadel is en sal nie weer rekening kry nie. Vandag 09/05/2022 kry ek sowaar weer n rekening en bel weer in. Vodacom se andwoord is dat ek nog die maand moet betaal aangesien ek vir die eerste keer 03/05/2022 ****rak gekasileer het. SWAK VERBY. VODACOM....... EK KANSILEER NOU MY DIBIET ORDER EN SIEN MEKAAR IN DIE HOF....
