1 reviews | Active since Jan 2017

10 Jan 2017, 13:47

Swak diens en opvangs

<p>Met hoeveel probeer slae, wat ek met Vodacom ge-mail het, telefoniese gesprekke gehad het, oor die SWAK opvangs op die plase in Witfontein Randfontein. Sowat ñ jaarr terug was ons gerus gestel dat daar ñ toring hier moet opkom. Met opvolg daarvan, was ek niks terugvoer gegee of vodering met die swak opvangs. Ons boere (meer as 70% is Vodacom), kan nie hoop en bid vir opvangs, veral in tye van nood, en gevaar. Ek is al Langer as 17 jaar ñ getroue Vodacom kliënt, moet ek maar eerder skuif na ñ ander diens****** wat beter opvangs hier bied, as 1 van my ****rakte verval, binnekort, en sommer die ander boere dieselfde raad gee? Moeg vir SWAK opvangs!</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply10 Jan 2017, 14:28
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team