sP
sarietjie P

1 reviews | Active since Nov 2016

29 Nov 2016, 08:34

Swak diens en oneerlikheid

<p>Mev JP Coulson (76) ontvang 'n foon vanaf Vodacom ( ********** ), 5 dae later val die foon van haar man se skoot af en die foon vries. Haar man is verlam in sy onderlyf, so hoe ver kon die foon geval het??? Die foon word by Vodacom, Rustenburg ingehandig. JP probeer om die foon te herstel maar kry dit nie reg nie en stuur die fon na hoofkantoor. Vodacom laat weet die foon kos R800 vir herstel van WATERSKADE!!!!!..nou waar kom die waterskade nou vandaan, die foon het van sy skoot af geval????Daarna word Mev Coulson ingelig dat die foon by JP in Rustenburg is, JP soek oral en sê later die foon is terug gestuur na hoofkantoor en gaan nou R1 500 kos vir 'n nuwe foon. Hoe belaglik is dit nou? So gaan dit nou al weke aan. Kan julle asb toesien dat Mev Coulson ges***el ( ********** ) word en haar van 'n nuwe foon voorsien. Die diens wat hulle ontvang het is belaglik, sy het al ure gespandeer met oproepe na Vodacom, was al 'n hele paar keer in die tak, hoeveel tyd moet sy nou nog aan hierdie probleem spandeer? Indien hierdie saak nie binne 3 dae uitgesorteer word nie sal ons verseker die saak by die Ombudsman rapporteer. Dit is twee ou mense wat al baie jare by julle kliënte is en ek verwag werklikwaar dat hierdie saak julle prioriteit aandag geniet. DIENS is die enigste verskil tussen vers******s en julle personeel laat julle in die steek. </p>

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply29 Nov 2016, 10:20
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Vodacom
Vodacom's reply09 Dec 2016, 08:43
Official

Thank you for bringing this to our attention

Kindly note this instance has been escalated to Support and final feedback has been provided

Best Regards

Elroy