Swak diens
Ek betaal my cellphone rekening deur EFT. Ek het my normalle bedrag betaal wat ek gewoo like betaal elke maan . Vir een of ander rede is my rekening met 82.15 rand meer as gewoonlik, so ek het dit kort betaal. Nou cancel hulle my lyne op network. En dat gaan 7 werks dae neem om my lyne weer reg tekry. Nie bel my of geen mail of geen sms om my telaat weet van kort betaaling. Ek dink dit baie swak diens . Van vodacom! Ek glad nie gelukig nie. Ek al 20jaar n client van vodacom.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)