AK
Arend K

1 reviews | Active since Sept 2019

26 Sept 2019, 20:44

Swak diens

Ek en my ma het n baie slegte en onprofesionele ervaring vandag beleef. My pa is so maand terug oorlede en my foon en my ma se foon was op sy naam. Ons het al die nodige papier werk soos deur Voacom versoek Dinsdag vir hulle gegee om die ****rakte oor te drae op ons eie name. Vandag moes ek met n skok agter kom dat ons fone geblok is alhoewel beide reeds betaal is tot einde september. daar is wel vir my gese nadat ek gevra het of ons fone heeltyd gaan werk dat ons oor niks hoef te bekomer nie. So sit ek vandag baie ver van die huis af ervaar n krisus en kan nie my vrou wt alleen op plaas is ****ak nie en ook nie hoor of my ma veilig is nie want Vodacom het ons ****rakte {wat reeds betaal is gestop.} Alle besigheid wat ek vandag moes doen moes gestaak word omdat ek met niemnd reelings kan tref nie. Vodacom se antwoord kry n prepaid sim. So assof ek in dorp bly en nie vooraf seker gemaak het of my foon gaan werk nie. julle is pateties en sou ek enige skade of besigheid verloor of daar enige iets met my familie moet gebeur oor julle swak diens sal ek regsstappe moet neem.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply27 Sept 2019, 07:21
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team 
Vodacom
Vodacom's reply02 Oct 2019, 11:21
Official
Dear Customer, Thank you for the time and effort taken to voice your dissatisfaction to our office. It is with the cooperation and feedback from valued clients such as yourself that we are able to identify any areas of improvement within our organisation. Kindly be advised that we were not able to make contact with you. Please call 082135 for any further assistance. Regards,Consumer Website Team