1 reviews | Active since Jul 2016

21 Sept 2016, 14:18

Swak diens

<p>Het opgegradeer 2 weke terug s***el vandag in met n helse sukkel praat met konsultante se daar geen voorrraad en konsultant se hulle maak nie meer die device nie maar die upgrade is klaar deer wil met n senior bestuur praat wyer my om met een te praat gaan die probleem na cpa toe verwys se ek moet maar gaan source vir een by van hulle takke watse slegte diens en ondervinding is vodacom nie patetiese diens sal rerig nie meer met hulle deel nie wie de hel dink die bestuurders is hulle om nie met n klient te wil of kan praat nie</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply21 Sept 2016, 15:53
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,