1 reviews | Active since Jul 2016

22 Aug 2016, 08:12

Swak diens

I/s: Rekening: I- ********** 868. AP. Prinsloo.

Goeie More

Ek is een bitter ontstelde en terleurgestelde Vodacom klient. Ek het die rekening al meer as 8jaar, en in die laaste vier maande het ek meer probleme as iets anders van Vodacom af.

Die nuutste probleem is al van Saterdag af. Skielik kan ek geen oproepe ontvang nie. Ek kan wel oproepe uitmaak en ander sosiale bladsye gebruik sowel as Google, maar niemand kan na my foon toe gebel kry nie. Ek het 3 keer na Vodacom toe gebel Saterdag en daar is vir my gese dis 'n probleem aan Vodacom se kant en die Tegnikuste werk daaraan. DIT IS AL MAANDAG EN MY FOON KAN NOGSTEEDS NIE OPROEPE ONTVANG NIE!!!

Dit is vir my uit en uit onaanvaarbaar.

Hierdie ****rak is op my seun se naam en ek is die betaler en gebruiker. So voor u my ****ak om die probleem aan te spreek, bevestig tog asseblief eers die rekening met my seun - Andre Prinsloo - ********** , en maak asseblief ook seker dat iemand wat afrikaans sprekend is, my sal ****ak.

Dankie
Mev. J. Prinsloo
Tel (012) ********** (aangesien my selfoon nie oproepe kan kry nie)

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply22 Aug 2016, 08:17
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,