1 reviews | Active since Nov 2014
Swak diens
Gedurende Desember 2015 gaan ek selfoon ****rak met Vodacom aan. Ek moet besluit watter foon ek saam met die ****rak gaan neem. Die Sony Xperia Z3 Compact word aanbeveel. Ek is impulsief en stem in tot die Sony. Wat n FOUT ! Eerstens is die \day planner\" nie gebruikersvriendelik nie. Ek kon daarmee saamleef. Dit is later reggestel deur Sony. Op 25/11/2015 kan ek geen oproepmaker hoor praat nie. Die luidspreker het ophou werk. Op 26/11/2015 neem ek die Sony na Vodacom Repairs Potchefstroom. Om die foon te beskerm, het ek by ontvangs in Des 2015, \"steelcase\" en bo - oor \"steelcase\" leer \"cover\" wat volle foon beskerm geplaas. In die parkeerarea voor Vodacom repairs verwyder ek \"steel case en leer Cover\". In die proses moes my vingernael aan die regter bo-kant van selfoon gehaak het. Ek was nie bewus van dit nie. Codacom repairs het die foon ingeboek. Job no ***4 - ***6. Daar word \"light S\" en screen lifting aangeteken op inspection form. Ek en verskeie kenners kan nie die \"light S\" waarneem nie. Op 03/12/2015 ontvang ek sms wat meedeel dat die foon nie onder waarborg herstel gaan word nie en dat die kostes om die foon te herstel die bedrag van R 1 700.00 beloop. Dit om "
We are currently investigating this matter and will update you regarding.
Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.
Kind regards
Vodacom Consumer Websites
Best regards,
We are currently investigating this matter and will update you regarding.
Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.
Kind regards
Vodacom Consumer Websites
Best regards,
