1 reviews | Active since Oct 2015
Swak diens
Goeie dag Ek het al reeds oor die selfde saak gekla, maar nog steeds vind ek probleme. Na die mense van Helo Peter ook trug gekom het. Ek het n laptop by Vodacom 4 u in Kolenade Pretoria uit geneem die 13 Augustus 2022. Ek het probleme met die rekenaar ondervind en hom binne 7 dae trug geneem. Waar daar vir my gese is dat ek die vers****** moet ****ak en die Laptop moet in gee want hulle vat nie Laptop in nie. Ek was nie tevrede nie dis binne 7 Dae wat ek kom trug gegee het. Na n lang onder onsie het die Bestuurde die Laptop op die 27 Augustus trug gevat en gese daar is skade aan die Laptop, die Laptop het ek nie in ñ geseelde boks gekry nie net n stiker bo die boks en Laptop was nie eers in beskerde plestiek nie net die polestreen wat hom in plek hou. So my vraag is as hy beskadig is was die ñ nuwe Laptop of 2 de haanse ene want ek het nie eers 2 dae met die ding gewerk nie, waar hy meer besig was om soft were te upgrade. Toe ek sien daar foud met hom sy @ knoppie werk nie en hy is baieee stadig. So ek is nie tevrede met die produk nie, ek wil die ****rak kanseleer of trug trek, waar daar ook vir my gese is ek mag nie want die ****rak is in die winkel uit geneem. En dat hulle nie met Vodacom castomer cere werk nie want hulle is net n frenshise vir vodacom. My punt is ek is nie tevrede met die produk nie ek binne 7 dae die Laptop trug gevat so ek het ook n afkoel preode om n ****rak te kanseleer agv produk wat nie reg is nie.
Vandag die 16 September ****ak die Bestuurde my die Laptop is trug hulle moes hom factory reset ek kan hom kom haal. Ek se toe weer vir haar dat ek die ****rak wil rewerse ek stel nie meer belang nie, Helo Peter het n ver**** geskryf oor die produk en gese ek is reg en dat daar aan gewerk sal word. Die Bestuurder se toe dat sy gee kennis daarvan dra nie en dat sy nou eers n ver**** sal skryf en in stuur hoofkantor toe om te hoor of ek die ****rak kan trug trek. Hoop dit kan uitsoteer word want ek stel nie belang aan n produk wat ek nog nie eers kon gebruik het nie. My 1 ste paarment is al af. So ek soek my geld ook trug.
Baie Dankie Anita Wessels
