MS
Marsia S

1 reviews | Active since Feb 2014

29 Jun 2015, 16:16

Swak diens

Ek het 'n Hauwei G6 foon by vodacom op ****rak. Gemelde foon het probleme gegee terwyl dit steeds onder ****rak is. ****rak is nog nie eers 'n jaar nie. Ek het vir 'n week geen terugvoer van Vodacom gekry. Ek het hulle ge****ak om te hoor dat die foon vervang gaan word. By navraag se hulle toe dit gaan nog 14 werks dae vat, ons trek reeds by 7 werksdae. Hulle het nie stock nie ek kan glo nerens stock kry. Vir my uiters swak diens want dit beteken dat ek vir 21 werksdae sonder foon gaan wees. Hulle doen geen aanpassing op my betaling aangesien ek sonder foon is nie, en moet maar wag tot hulle eendag 'n foon het. Dit is vir my onaanvaarbaar. Hoekom is Vodacom se diens so swak???

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply30 Jun 2015, 09:03
Official
Hello marsia,

We are currently investigating this matter and will update you regarding.

Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.

Kind regards
Vodacom Consumer Websites

Best regards,