DL
Devilliers L

1 reviews | Active since Dec 2022

08 Dec 2022, 19:14

Swak dien van Vodacom

Wel dus nu amper 2 weke van elke dag se bel vir vodacom se inbel senter om my interten se stadige spoed te raporteer maar geen vordering lyk my ons wat op plase bly en ****rate het is net daar om geld aan vodacom te betaal en geen diens trug te kry nie sal maar netwerk 24 en beeld inkennis stel van die swak diens lewering van vodacom wat op tv en oral adveelrteer dat hulle die beste netwerk in suid afrika is

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply09 Dec 2022, 08:17
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team