1 reviews | Active since Sept 2014
swak 3 G opvangs
Ek en my man het elkeen n Samsung Note 10.1 tablet. Syne is nog op ****rak en myne nie. Die tablette het n paar maande gelede begin sukkel met opvangs met hulle 3G kaarte. Met wifi was daar geen probleem nie. Albei tablette is deur Attie by Vodacom getoets en hy het dieselfde probleem in hulle winkel ondervind. Hy het aanbeveel dat die sagte ware deur Vodacom opgradeer moet word. Albei tablette is by hom gelos en die volgende dag sommer by hom getoets. Probleem was dieselfde. Hy stuur die tablette Samsung. Albei is ingehandig. Twee weke later was die tablette terug. My man sin het skade op die cover wat nie daar was nie. Die vrou krap met n nael aan die skade en verklaar dat dit ou skade is. Dit is onwaar. Ons toets die tablette tuis. Dieselfde probleem. Die tablette is weer Vodacom toe. Na twee weke toe is myne terug. My man sin het na drie weke terug gekom. Volgens hulle was die foute op die tablette nie dieselfde nie. Albei het nogsteeds konneksie probleme met 3G. 3de keer ingehandig. Syne kom reg terug en myne se mainbord het glo gegaan @ R3200. Ek wag nog vir myne, wat niks makeer het behalwe 3G opvangs ek het die kwotasie nie aanvaar. Tablet was 100% net 3G opvang nie.
Please note that I have tried contacting you.
Please respond to my email so I may assist you further.
Regards
Kim Thornton
Please note that I have tried contacting you.
Please respond to my email so I may assist you further.
Regards
Kim Thornton
