CF
Chandre F

1 reviews | Active since Aug 2015

04 Sept 2015, 23:35

soon as possible please

Ek probeer al vir n paar maande uitvind by vodacom oor die telefoon en in die vodacom winkel wat my totale uitstaande rekening is om te kan betaal en niemand kan my help met dit nie. Ek betaal elke maand maar kry ook geen staat wat se hoeveel is uitstaande nie. Ek het al vele male gebel en elke keer word ek met ander nrs voorsien en wat ook nie bestaan nie.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply05 Sept 2015, 12:53
Official
Hello chandre1984,

Thank you for making us aware of your complaint.

A consultant will review and make contact with you to assist.

Kindest Regards
Consumer Website Team

Best regards,