sony fone en vodacom is gemors!
<p>Ek het in Sept 2015 n Sony experia m4 auqa gekry. Desember het die foon met nonsens begin. As die foon af was kry ek die foon nie weer aan nie. Die foon gaan net aan tot by sony xperia dan sit hy weer af. So gaan dit aan tot die battery pap is en die foon vuurwarm is. Ek het die foon Januarie ingegee by altech. Waar hul n battery vervang het en n software update gedoen het. Ek het die foon April terug gekry en toe ek die foon wil aans***el wil hy nie aangaan nie. Altech maak intussen toe en skuif ****rake oor na Vodacom. Ek het die foon by vodacom ingegee. Dasr stuur hul die foon Johannesburg toe vir n software update. Ek het die foon laas week woensdag terug gekry. Ek het gister van 6nm tot 11nm gesukkel om die foon aan te kry. Vandag het ek die foon terug gevat Vodacom Welkom Game centre toe. Die konsultant Eric (wat n tegnikus was) trek sy skouers op. Stuur my na cell clinic toe en sê dat ek vir Peter moet vra of hy na my foon kan kyk want dit sal vinniger wees as vodacom. Ek is na cell clinic daar gekom deel Peter my mee dat ek self die repair moet betaal en as hy my foon oopmaak verval my warranty en dit is presies wat vodacom wil hê. Terug by vodacom kry ek n ander konsultant Elenor. Ek dring aan op n replacement foon maar sysê dat sy dit nie kan doen nie. Sy het my foon ingeboek vir n repair en vir my nommers gegee om te bel. Ek het Vodacom Repair centre Bloemfontein gevel en met Ivy gepraat. Sy sê dat Sony nie by hul gedoen word nie maar in Johannesburg. Ek sit vir 6maande sonder n foon maar ek moet elke maand daarvoor betaal. Ek is gatvol vir repairs ek soek n replacement!</p>
Ek wag nogsteeds dat iemand my moet bel my nr is ********** as jul dit ook verkeerd het. Ek wag ook nogsteeds vir my foon wat nou nog nie terug gekom het nie. Maar die geld word elke maand afgetrek.

Ek het n oproep ontvang dat my foon vervang gaan word. Nou wag ek al 3dae vir n vervangings waarde van vodacom af nadat daar vir my gese is binne 24 uur. Ek kanselleer al my vodacom ****rakte sodra hul verstryk!