MB
Martin B

1 reviews | Active since Dec 2010

19 Dec 2016, 13:00

Slegte diens, slegte laptop, slegte wifi modem

<p>Ek kan nie verstaan hoekom die diens so sleg in Suid Afrika is nie. Ek haat die wifi router wat saam my hp laptop van vodacom afgekom het... nou wil die ding nie eens meer charge nie. Nou loop ek na julle vodacom winkel in die avenues springs om n sim swap te doen dat ek dit in my iPhone kan gebruik... nee sorry meneer ons is van lyn af... , nee sorry ons kan nie aan jou n sim verkoop nie om</p> <p>op n ander plek te rica... so vok jou en loop asb ... ek so spyt ek het die rekenaar by vodacom gekoop... </p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply19 Dec 2016, 13:03
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team