jP
jan P

1 reviews | Active since Nov 2016

21 Nov 2016, 16:17

slegte diens

<p>by vodacom in clearwater mall kry jy die selfde slegte diens en behandeling as by cradelstone mall en wesgate ag nee mense .ek het al die 16 okt geupgrade maar nou ja wag tot vandag toe nog vir die tablet wat saam op di paket kom dis vandag al die 21ste nov ek het vir die selfde ding gewag by cradelstone vir 3 weeke dog die keer gaan anders wees maar nog erger hulle se as jy upgrade jy gaan n week wag my *** dit gaan al vir 2 maande en nog niks was al daar hulle se net ons wag vir stock maar niemand bel jou of se wat aan gan nie maar betaal moet jy betaal die regtig slegte diens en die eienaar is ook nooit daar om jou te sien nie en die mense wat daar is wil nie help ni </p>

0
Replies (2)
jP
jan P's update21 Nov 2016, 16:41
Reviewer Update

just spoke to the assistant mng that what a rood lady speaking to others when i am speaking to her had to tell her 3 times the samething over and over and all she can say is its here come get it no poeple s****s what so ever shining ray of roodness hang up on me aswell hade to phone back again ag no vodacom clearwater mall ( ta / 4 u clearwater) what bad sirvice sies man

Vodacom
Vodacom's reply22 Nov 2016, 07:23
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,