MVdW
Maria Van der Westhuizen

1 reviews | Active since Apr 2019

30 Apr 2019, 16:46

Slegste diens ooit

Ons is nou regtig raadop ons het nog steeds geen trugvoer van vodacom customer care nie ons het nou al weer gebel hul weer belowe hul gaan n dadelike kanselasie doen maar dis nou alweer 3 dae later,hul het my man ge****ak weer by die werk na ek reeds aan hul virduidelik het my man kannie by die werk met hul gesels nie nog bel hul hom daar,wil nie met my praat nie omdat ek nie nonsens vat nie en omdat die rekening op my man se naam is nou vra hul die rekening nom vir hom by die werk ek meen regtig hou hy nou al sy rekeninge se nommers by die werk dan se hul,hul sal weer na 5 bel maar doen dit nie intussen sit ek en my man al vir 2 weke sonder data en lugtyd oor ons goed nou gestop is ek gaan donderdag n prokereur sien dit kan nie so aan gaan nie gaan bewyse van al die oproepe en die 2 voice notes van die konseltante wat so hoog en laag belowe het dat daai 2 simkaarte maande trug al sou gekanseleer gewees het hoe hulle ons gese het om die simkaarte op teknip en die 2 simkaarte se kostes te ignoreer dat dit af getrek sal word van ons rekening sodda dit gekanseleer is,en ja 3 maande later is ons 2 hoof ****rakte ook nou gestop oor die 2 sims wat nie gekanseleer is en nie betaal word nie....My man moes al in die 3 maande 2 keer by die werk af vat sodat ons vodashop toe kan gaan om tekyk of ons dit kan uit sorteer toe ek dit vir die konseltant se wat my gebel het na ek eerste klag op hello peter gesit het na sy ook uiters ongeskik was se sy vir my "ek het nie gese jou man moet af vat nie is nie my skuld nie" mens kom nerens met vodacom customer care nie hulle is uiters ongeskik help glad nie as my man nie hier by my is nie en hoe meer ek verduidelik hy werk hoe meer wil hom met hom alleen praat so gaan dit aan en aan nee wat ek gaan nou maar dat hul deur n prokereur praat klaar..Vodacom as my ander 2 ****rakte yndig gaan ek klaar maak met julle,sal nooit in my hele lewe weer iets by vodacom doen nie julle is pateties ??????????????

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply30 Apr 2019, 17:49
Official
 Dear Customer, Thank you for making us aware of your query. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team 
Vodacom
Vodacom's reply30 Apr 2019, 19:22
Official
Dear Maria, 
 Thank you for the time and effort taken to voice your dissatisfaction to our office. It is with the cooperation and feedback from valued clients such as yourself that we are able to identify any areas of improvement within our organisation.  As per discussion, query has now been Resolved.   Regards Consumer Website Team(SA)