1 reviews | Active since Oct 2012
Slegste diens en jok
Waar begin ek? Ek het probleme begin kry met my foon. Ek het hom in gevat vodacom toe vir reg maak, het my foon n week later terug gekry. Ek het nog nie eers uit die winkel geloop nie toe is my foon nogsteeds stukkend. Foon is toe weer in geboek na JHB, weer n week later het ek my foon terug gekry STUKKEND! Vodacom George se toe vir my die foon moet weer JHB toe maar sal dan aan vra vir nuwe foon angesien dit nie lyk of hul kan rev maak nie. Week later foon gaan haal STUKKEND en nooit exchanged. Daar toe gese tussen Head Office en George dat ek n exchange sal kry binne 48hr rn dat my rekening sal credit word sodat ek nie einde junie hoef te betaal nie. Foon het ek toe n week later gekry en nie 48hr nie. Einde junie is verby en die premie is ook afgetrek . Ek ry toe weereena na die george mall tak waar die 2nd in charge manager vir my se hul gaan probleem yt sort. Vandag toe ek bel na Wernich se hy dat hy Head Offive sal bel en hoor wat angan. Ek bel toe aelf vir Verna by Head Office en sy se vir my dat sy niks daarvan weet nie. Eks so moeg van vodacom se jok en swak diens nou al 2 maande!!! Wat moet ek doen om gehelp te word en gedoen word wat vir my belowe is!!??
