1 reviews | Active since Dec 2017
*****s!!!!!! Ek soek my geld!!!!!
Wat n slegte smaak is sopas in my mond gelos. Eers vat Vodacom n dubbel debiet order op my rekening in Mei 2017, dan gee hulle my geld nie terug nie, dit is as n krediet oorgesit op my rekening. Dan sorter n baie goeie slim man my rekening vir my uit en gee my n 24 MAANDE af**** van R138.16 vir die ongerief van die ***** vrou wat my oortuig het om my ****rak na n hoer packet te skuif geen ekstra onkostes vir die laaste tydperk van my ****rak. Nou ewe skielik word die af**** gekanseleer en ek s***el om uit te vind wat aangaan en ek praat met n *********** PERSOON MET DIE NAAM VAN MANIRA, sy weet nie of sy kom af gaan nie, ek vra vir n Team Leader en almal is soos altyd in n vergadering. Ek was n call centre agent, en as ek nie lus is om te werk nie, dan is almal altyd in meetings. Toe vra ek dat ek met n manager wil praat, toe praat ek met Brenton Matthews, ongeskik soos 10. Val n mens die heeltyd in die rede, geen tydperk vir my om die situasie te verduidelik nie, en bly my in die rede val. Ek het gevra vir Manira se van en blykbaar mag hy nie die inligting aan my verskaf nie. Nou sal Vodacom eers met die administratiewe afdeling moet praat voor hulle my af**** wat net vanself gekanseleer is weer kan aanskaf. Ek is so dankbaar ek kan my ****rak verskuif, ek oorweeg dit om oor te gaan na MTN toe binnekort, want Vodacom se diens is pateties, en dit is na ek my ****rak vir byna 10 jaar by hulle het. Ek gaan die saak verder vat, ek gaan dit nie hier los nie.
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Hi Stefan
As discussed, this matter has been resolved.
Have a pleasant day further!
Regards,
RJ
Hi Stefan
As discussed, this matter has been resolved.
Have a pleasant day further!
Regards,
RJ
