WJ
Willie J

1 reviews | Active since Mar 2022

15 Nov 2016, 12:46

S***el nie terug nie

Ek het Sondag 13 November op die Vodacom App 'n "upgrade request" gedoen. Ek het 'n e-pos gekry wat die volgende se:

Hello Willie,
We have received your request for an upgrade deal and your reference number is GM9F95
A Call Centre agent will contact you within 24 hours to complete your new deal request.
If you don't hear from us within the next 24 hours, please call ********** 4, FREE from a Vodacom cellphone.
The Vodacom Online team
Vodacom

Gistermiddag om 15h37 het ek ********** 4 ges***el en die dame daar wou nie eers die verwysingsnommer hoor nie en het gese dat sy iemand sal kry om my terug te s***el voor 20h00. Tot op hede het niemand my terugges***el nie.

Nou wonder ek - moet ek voortgaan om 'n nuwe ****rak met Vodacom te sluit as die diens so pateties is!

Ek kon lankal na 'n Vodacom winkel gaan, maar ek wou juis "online" 'n nuwe foon bestel omdat dit goedkoper vir my is.

Agnee Vodacom, is dit hoe julle die kliente behandel??

Die nommer wat ek graag wil laat "upgrade" is: ********** 332 en my huidige ****aknommer is ********** 820. Verwysingsnommer vir die "online request" is: GM9F95 (dit is vir die LG X Cam + LG 360 Cam + Phone cover)

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply15 Nov 2016, 13:59
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

WJ
Willie J's update19 Nov 2016, 09:17
Reviewer Update

Hoe lank vat dit om 'n ****rak te doen? Iemand het my Donderdag middag ges***el om die "online request" te doen. Ek het daarna 'n SMS gekry wat se dat die "Quotation has been processed". Order nommer wat ek gekry het is 1- ********** 1528, maar ek sien op my Vodacom App wys my "upgrade" nog nie.

As ek geweet het dit is so 'n beslommernis om "online" te upgrade, het ek maar na MTN toe gegaan. Dink in elk geval dis wat ek moet doen - die ****rak kanselleer en maar na MTN toe gaan. Hopelik is hulle diens baie beter as Vodacom!