sJ
sonja J

1 reviews | Active since Jan 2015

08 Oct 2015, 07:51

simkaart

Die sim wat ek nou het was my dogter sin ek en sy het geruil oor sy nie advance airtime kan vat as sy dit nodig het nie. So is die foon op internet geblock. Die nuwe vodacom winkel is by Pick a Pay Ermelo somer loop af stand vam my kantoor af .En so doen vra ek dat julle asb die block van my foon af haal TOE ek n sim swap doen.Raai wat die block is daar.hoekom so ek my id gevat het as ek dan dit als weer oor moet doen kan vodacom asb se hoeveel keer ek dit moet doen.dat ek sommer in een dag dit klaar kan doen !!!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply08 Oct 2015, 08:42
Official
Hello sonjajones,

Thank you for raising your complaint with our team.

A consultant will be in touch with you soonest.

Regards,
Consumer Website Team

Best regards,