1 reviews | Active since Dec 2016
SIEK VIR VODACOM

Goeiedag,
Ek skryf aan u oordat ek nie meer weet watse kant toe. My man en ek het 'n 2 jaar ****rak aangegaan met Vodacom wat die 30 November 2016 sou geeindig het. Op die 23 November 2016 om 12:50 is ons eers via sms in kennis gestel dat ons opgradering suksesvol verwysingsno. ********** 4 was en dieselfde dag 15:35 is ek ge****ak deur 'n dame in Nelspruit ( ********** ) om te bevestig dat my man wat in Springs was op daai presiese oomblik probeer om ons ****rak te hernu en te opgradeer. Ek het vir haar gese dat dit onmoontlik was, omrede ons nog nooit in Nelspruit was nie, en die man is gearresteer. Die sekeriteitsmaatskappy ( ********** ) het ons ook ges***el om ons mee te deel dat die man gearresteer was.
Dieselfde dag 23 November 2016 omtrent 20 minute later het ek en my man Vodacom Customer Care Centre ges***el en die situasie aangemeld, verduidelik en gevra dat hulle alle ****rakte ens. kanselleer. Ek het ********** ges***el en met n Fatima dame gepraat. Sy het gese dat sy altwee my en my man se lyne moet blok sodat sy die saak kan aanmeld by Vodacom se forensic afdeling. Sy het ook 'n verwysingsno. van die forensic afdeling vir my gegee: S3-GCN3W-WAR4K. Ons is ook ingelig dat ons 'n beedigde verklaring moet gaan afle by die polisie stasie en dat my man die verklaring met sy I.D. na die volgende e-pos adresse moes ********** en ********** Ons het al die dokumente die 24 November 2016 deurgestuur. Ons het ook na die Vodacom winkel in Springs gegaan en met die bestuurder Johan gepraat en ook al die dokumente aan hom gegee. Ons het hom gevra dat ons ****rak gestop word.
Na vele pogings met Vodacom is ons saak nogsteed nie opgelos nie, ons word aangegee van die een mens na die ander. Ons fone is steeds geblok, ons kan geen oproepe maak, sms stuur, What'sup niks nie. Ons kan net oproepe ontvang. In tussen het ons een groot rekening ontvang van die mense wat bedrog op my man se naam gepleeg het, en Vodacom se net reguit dat ons verantwoordelik is tot die saak opgelos is. Ons ****rak wat ons wel gehad het is ook nie gekanselleer nie, en hulle het sommer self ons op 'n month to month ****rak gesit. Ook is my man ges***el en mee gedeel dat ons sal geswartlys word vir slegte skulde as ons nie die rekening betaal nie. Ons was nog nooit slegte betalers met enige van ons skulde nie.
Ons was die ****offers van bedrog en korrupsie in die geval, maar word soos die kriminele behandel nadat ons 6 jaar lojale kliente van Vodacom was.

Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Good Day Natasha Diesel
Thank you for making us aware of your complaint.
We are sorry to hear of the circumstances under which your posting has reached us.
We have been in contact with you and believe that your matter is now resolved.
We would like to take this opportunity to express our sincerest apologies for any inconvenience that you may have experienced.
Kind Regards
Kulsoem
Vodacom Escalations Support