WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

07 Sept 2023, 16:21

Selfdoen neem meer as 6 ure. Sies vir duur data Vodacom

Meer as 6 ure gevat om 2 sim kaarte te Rica en sim uitruiling te selfdoen met Vodatoep, 135 >> SMS (Tobi ) net om uit te vind die een sim word nie aanvaar nie . Wanneer gaan Vodacom stop om goedkoop data aan die rykes te verkoop en die armes moet duur voorafbetaalde data koop. Skaam julle!

0
Replies (4)
Vodacom
Vodacom's reply08 Sept 2023, 08:23
Official
Dear Customer,
 
Thank you for making us aware of your complaint.
 
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
 
***Please note*** Beware of phishing ****s.
 
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
 
Regards,
 
Vodacom Consumer Website Team 
WB
W B's update08 Sept 2023, 14:09
Reviewer Update
Dankie dat 'n konsultant my ge****ak het, alhoewel redelik vriendelik in Engels, is ek baie ontevrede dat die konsultant nie Afrikaans magtig is nie , ek vind dit disrespekvol.
WB
W B's update08 Sept 2023, 14:10
Reviewer Update
Dankie dat 'n konsultant my gebel het
WB
W B's update08 Sept 2023, 14:12
Reviewer Update
Dankie dat 'n konsultant my ges***el het, alhoewel vriendelik vriendelik in Engels, is ek baie ontevrede dat die konsultant nie Afrikaans magtig is nie, ek vind dit disrespekvol.