1 reviews | Active since Nov 2017
Samsung 8
Ek het in Aug. 2017 my ****rak ge" upgrade" en het n samsung s8 gekry , ek het die foon vir drie weke gebruik , een oggend was die skerm net swart ek het hom in gevat vodacom toe gevat en die verkoopsman het hom in gestuur Witbank Vodacom toe om reg gemaak te word, dit om en by die 25ste September 2017 en ek het my foon trug gekry die 30 oktober 2017 en die simkaart houer was nie in die foon nie en die foon het gewys die temp. van die battery is te laag hy kan nie laai nie . ek het hom die 31 oktober weer trug gevat Vodacom toe en hy het hom weer trug gestuur Witbank Vodacom toe . hulle het my laat weet hulle het hom weer probeer reg maak maar kry hom nie reg nie. Witbank Vodacom het laat weet hulle het Samsung n email gestuur om vir my n nuwe foon te kry en toe nou het ek nog nie n ander foon nie . Ek betaal vir n foon wat ek nie het of gebruik nie en dit is onaanvaarbaar vir my dit is al die 28 november 2017.
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,