1 reviews | Active since Sept 2015
S6 Samsung Koste per Maand op ****rak: Misleidend
Ek is +/- 18jaar 'n Vodacom kli?nt en was nog altyd tevrede met die diens van die Vodacom personeel en opgradering van tipes selfone.
Met my opgradering die jaar te Vodacom Kathu,is ek regtig ontevrede met die diens en tipe selfoon.
Ek het vir die verkoopsdame genoem, dat ek so na as moontlik aan my huidige koste wil bly, maar dat ek baie graag die Samsung S6 wil h?.
Sy antwoord dat die S6 R500.00 pm meer sal kos, maar die A5 is slegs R200.00 pm meer.
Ek was skepties oor die A5, maar R500.00 per maand is baie geld meer as my huidige ****rak.
Binne 7 dae is ek weer terug na die winkel en noem dat ek regting nie tevrede is met die A5 nie, my ou S4 was baie meer 'user friendly' en die A5 is soos 'n 'down grade'.sy het weer ges? S6 = R500/m meer.
'n 2de kollega noem toe dat die S6 nie R500 /m meer is nie. 'n 3de kollega het ges? R500/m klink nie reg, hul bestuurderes sal my bel, tot nou toe, het ek geen oproep ontvang.
Ek het maar aanvaar dat ek vir die volgende 2jaar met die A5 moet saam leef. Met die praatjie op RSG oor die S6, was ek weereens ongelukkig oor die prys geding wat blyk dat dit nie meer as R500 pm sou wees nie.
Vodacom Customar Care het ges? dat ek 'n skrywe rig.
Thank you for raising your complaint with our team.
A consultant will be in touch with you soonest.
Regards,
Consumer Website Team
Thank you for raising your complaint with our team.
A consultant will be in touch with you soonest.
Regards,
Consumer Website Team