1 reviews | Active since May 2016
Rondslom op 082111
<p>hier begin ons weer met vodacom en as jy die bad report vir hulle stuur soek hulle andere inligting en as jy dit vir hulle gee ,se hulle dit match nie.So gaan dit aan en aan en aan en aan todat jy dreig dat hulle die dooon maar kan afsny en jy nie verder betaal nie.</p> <p>Ek het verlede week iets in die R184 gehad om te bel en nou het ek na se 4 dae niks.waar het die geld verdwyn.</p> <p>Ek wil n uiteen setting op my staat het waar ek so baie gebel het want dit het nog nooit so gebeur sedert ek die foon en die ****rak nou vir n dede jaar het nie.</p> <p>verder asb s***el my in AFRIKAANS EN NIE DIE ANDERE IN ENGELS NIE EK VERSTAAN NIE WAT HULLE PROBEER SE NIE.</p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Baie dankie dat u die ver****.
Soos ons gesprek is dit nou afgehandel.
Vriendelike Groete
Elroy
Baie dankie dat u die ver****.
Soos ons gesprek is dit nou afgehandel.
Vriendelike Groete
Elroy