1 reviews | Active since Feb 2015
Ek wil net BAIE BAIE DANKIE se aan Vodacom nadat ek my complain gelos het laasweek het ek binne 2 dae my foon terug gekry nie hoe nie maar NOGSTEEDS STUKKEND!!!!!! WONDERLIKE DIENS na soveel jaar wat ons by julle is is ek nou besig om GATVOL te raak en is ek baie naby daaraan om my ****rakte te stop!!!! My foon word vandag weer terug gestuur hoofkantoor toe nadat ek hom vrydag 06/02/2015 in die vodacom winkel mokopane getoets het en hy nie gewerk het nie. Hulle het 'n mail vir my gewys wat hoofkantoor die 03/02/2015 aan Pietersburg tak gestuur het wat staan hulle het my foon as dringend op en hulle het die fout gekry en vrydag op die Job Card wat saam die foon gekom het staan NO FAULT FOUND! Hoe in die lewe kry julle dit reg??? 2 dae voor dit het julle die fout dan kry ek my foon binne 2 dae terug dan is daar geen fout gevind nie!!!! KWAAD is nie meer in my woorde skat nie!!!!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.