aA
amandakoster A

1 reviews | Active since Jul 2017

30 Oct 2017, 14:30

Rekening wat verkeerd is en niemand om jou te help wat weet wat hul doen nie.

My ****rak het verval aan die einde van Januarie , en is deur Mev Mokwenoa gehelp om na n nuwe ****rak oorteskyf na uChoose Flexi 110, waar daar gese is dat elk net R88 sal betaal vir 110 minute se bel tyd. Aan die einde van Februarie kom my rekening , R799.68 waar daar vir my gese is van n ekstra R200 vir my handset installment , en van oproep gelde, dit was nie n probleem nie verstaan dit. Van daar af het hul handset fee bygesit omdat volgens hulle het ek n nuwe foon by gekry het , wat geensin so is nie ek gebruik nog my ou foon, na n gesukkel maak hul my rekening reg en is die my rekening vir Mei maand waar dit R88.50 is. Nou vandaar af sit hul toe weer handset fee by wat nie reg is nie, dit kos my elke keer om in te bel als te verduidelik wat aan gaan , word ek deurgesit na Legal toe want my naam is opgesit want ek betaal nie my rekening ten volle nie, daar haal hul my naam af en word deurgesit na customer service toe om n disput in te sit oor my rekening. Nou is my ****rak weer hernu in Augustus en my rekening is nou R96.49 , ek het glad nie daarvan geweet nie en niemand het vir my gese nie, en alweer word handset fee by gesit. Ek is nou also moeg vir Vodacom ek wil my ****rak sluit, maar word vir my gese dat ek dit nie kan doen nie, Ek was 15 jaar indien nie langer by vodacom en het geen probleem gehad met hul nie, maar van Februarie het ek die een probleem na die ander en niemand kan help nie, dus n gesukkel van een na n ander ek is moeg daarvoor. My naam sleep hul deur die modder en ek moet elke maand vir Legal bel om my naam af te haal. MY REKENING NR IS NA ********** kan jul asseblief daarna kyk en my ****rak kanseleer , ek is raadop met hulle. My nr is ********** 330. As daar meer inligting kort kan jul my s***el by ********** 843 dus my vrou se nr sy het al die besonderhede wat jul sal kort. Baie dankie.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply30 Oct 2017, 15:05
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team