MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

02 Dec 2015, 07:49

Rekening nie herstel

Ek het 2 nuwe selfone ge-upgrade met top-up met bedrae van R169. Dus moes die selfone beide R169 getop-up word en dit is nie gedoen nie. My rekening is verhaal op my ou bedrag wat verkeerd is so Vodacom steel by my R189.99. Ek verwag dat iemand my baie dringend bel oor die situasie en sommer ook AFRIKAANS SPREKEND MOET WEES SOOS MY TAAL. Ek gaan dit op neem met die koerante en my prokureur as hierdie saak nie baie vining uitgesorteer word nie

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply02 Dec 2015, 08:31
Official
Hello pretoriusm,

Thank you making us aware of your complaint

Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards
Consumer Website Team