1 reviews | Active since Jan 2025
rekening en netwerk
Ek het nog nooit sukkel swak diens beleef by vodacom nie. Ek sukkel al van Okt 2024 dat hulle net my "upgrade" moet uitsort. nou moet ek meer betaal vir iets wat ek nie gebruik nie. Ek het online geupgrade op 'n ****ak hulle het vir my sommer 'n nuwe ****rak uitgeneem. ek het hulle binne 14dae ge****ak oor die probleem my belowe dit word uitgesort, kom haal die nuwe fone en stuur vir my die regte goed nou sit ons al 2 weke van Jan en nogsteeds moet ek 'n rekening betaal wat ek nie gebruik nie. en nou die huide foon wat ek daagliks gebruik kom daar geen oproepe deur nie, ek werk nou net met Whatupp maar dit lyk sleg vir my beeld oor kliente my nie in die hande kry nie. ek het nog nooit in amper 20jaar wat ek 'n rekening het by Vodacom die probleem gehad nie. ek voel kanseleer my rekening by Vodacom en hulle moet my vergoed vir die paaiemente wat ek onnodig betaal het. kan julle asb. my rekening en fone uitsort dit nou al 3maande wat ek sukkel met die swak diens van vodacom.
dit nou al 24uur later en nog niks van julle call centre gehoor nie. was ook al by julle winkel in Brits mall en nogsteeds niks terugvoer oor my rekening wat 'n probleem is nie. ek voel gaan al my ****rakte kanseleer asb. julle as julle my nie binne uur ****ak en dit uitsort nie. ek kan nie nog langer so aangaan nie. dit is die swakte diens wat ek ontvang het.