CJ
Christine J

1 reviews | Active since Dec 2017

28 Dec 2017, 15:50

Rekening

Goeie dag

Ek het terugvoer ontvang van Vodacom.

Ek dink nie julle verstaan my probleem mooi nie.

Ek het twee data sim kaarte ontvang van vodacom nommer:

********** ********** 608 ********** ********** ********** 38

die sim kaarte op die systeem is:

********** ********** 493 ********** ********** ********** 19

Die kaarte kan ek nie gebruik tot vandag toe nie, ek sal graag die kaarte aan julle wil terugstuur sodat julle kan sien dit beteken vir my niks.

Die totaal wat daardie kaarte beloop is nie my verantwoordelikheid nie. Ek sal my rekening betaal wat ek elke maand betaal, die res is nie myne nie.

Groete

0
Replies (0)