1 reviews | Active since Sept 2015
REACTIVATION OF NUMBER
Vodacom is die swakste netwerk ooit wat betref om hul kliente te help. Ek het ongeveer 3 weke gelede uitgevind dat daar 'n maandelikse bedrag van R75 afgetrek word vir 1G data nadat ek my ****rak 3 maande gelede gekanselleer het en op prepaid te plaas. Ek het 2 weke gelede gevra dat hul die ****rak kanselleer aangesien ek geen data maandelikse ontvang nie. 'n Persoon met die naam Kabelo Molusi het my nommer heeltemal gedeaktiveer na 'n misverstand nadat hy gedink het ek het gevra om dit te deaktiveer. Ek probeer nou vir 3 weke om my nommer te aktiveer, al die nodige vorms ingevul en is ideur vodacom Green Point in Kaapstad deurgestuur na reactivation department. Ek probeer opvolg ek word na die een departement na die ander gestuur. By Rekeningedepartement antwoord hul glad nie eers my oproep nadat ek my nommer in pons nie. Dit is uiters swak. My dokumente vir die 2de keer deurgestuur en hierdie keer na Patricia Ntule by rekening dep nadat daar vir my gese was dat die reactiviation departement se e-posse oorvol is en hul geen e-posse kan ontvang nie, Ek is tot op hierdie oomblik nie gehelp nie en hul ignoreer my oproepe nadat ek 'n jarlange klient is wat nog 3 ****rakte by hul het.
Thank you for your posting.
Your enquiry will be investigated and further feedback will be provided in due course.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
Thank you for your posting.
Your enquiry will be investigated and further feedback will be provided in due course.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
