AK
Anna K

1 reviews | Active since Mar 2017

13 Mar 2017, 12:50

Re: Vodacom

<p>Ek Anna B Kruger het n ****rak by vodacom vir n selfoon en vir data op my ipad. n Paar maande terug het iemand my gebel en vertel ek is so n goeie klieent en dat hulle nou vir my n goeie aanbod het. Ek betaal R199 vir 3G data op my ipad en hulle gaan nou vir my 5G gee vir presies dieselfde bedrag. Ek kry n wifi roeter gratis en n simkaart vir die roeter alles gratis. Ek het gevra gaan my rekening dieselfde bly toe se hy ja. Ek het die roeter en die simkaart gekry en met die eerste rekening wat ek toe kry daarna is my rekening R168.99 meer. Ek stuur toe n e-pos maar kry toe geen reaksie nie. Die maand daarna dieselfde storie toe stuur ek weer n e-pos. Toe bel iemand my van klientediens. verduidelik die storie aan hom. Hy se toe ek moet n beedigde verklaring skryf om te se ek het nie n rekening oop gemaak met die no. ********** 226 nie, en ek moet drie maande se bankstate saamstuur. Ek maak toe so sommer dieselfde dag! Nodeloos om te se hulle het nog steeds niks gedoen nie. Vrydag was ek by vodacom in Middelburg MP toe se die dame vir my sy kannie glo iemand het dit vir my gese nie want vodacom sal niks verniet vir iemand gee nie. Alle oproepe word altyd opgeneem, waar is die oproep wat die man met my gepraat het. Ek het vir die dame gevra om my rekening te verander na wat dit was toe se sy sy kan dit nie doen nie en gee my n nommer om te bel. Ek kannie dink dat hulle dit nie kan doen nie, want as jy n ****rak met hulle aangaan doen hulle dan alles op die rekenaar.</p>

0
Replies (4)
Vodacom
Vodacom's reply13 Mar 2017, 14:09
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,

Vodacom
Vodacom's reply16 Mar 2017, 12:08
Official

Dear Client

I escalated the matter to the Sales Team for further investigation and feedback.

Kind regards

Vodacom Consumer Website Team

Best regards,

Vodacom
Vodacom's reply22 Mar 2017, 16:04
Official

Dear Client

The Sales Team confirmed that they have been contact with you and addressed your concerns. Once again, we would like to apologise for any inconvenience caused.

Regards

RJ

Vodacom Consumer Website Team

Best regards,

Vodacom
Vodacom's reply22 Mar 2017, 16:04
Official

Dear Client

The Sales Team confirmed that they have been contact with you and addressed your concerns. Once again, we would like to apologise for any inconvenience caused.

Regards

RJ

Vodacom Consumer Website Team

Best regards,