1 reviews | Active since Mar 2020
Rassisme in 2007/8/9 data 5151 - nou beter diens in Afrikaans
Duur data, swak Oplyn diens. 'n Arrogante Engels sprekende Data konsultant 5151 hier rondom die 2007/2008 was baie rassisties met my toe ek aandring op Afrikaans . Ek't 'n rekening gekry van R2000 op data op 'n foon Nokia Navigeerder wat onmoontlik soveel data kon gebruik. Die onbeskofte konsultant het ernstige aantuigings gemaak. Ongelukkig het ek besig met werk geraak en was daar nie die organisasies daai tyd om sy tjank af te trap nie. Vodacom bo Telkom bied darem nog redelike goeie telefoniese Afrikaanse diens aan. By Carnival wandelgang het ek by die Afrikaanse konsultant redelike goeie diens gekry behalwe dat 'n Engels sprekende konsultant in probeer meng het in Engels om 'n ander tipe foon aan my af te smeer.
