DD
Doreen D

1 reviews | Active since Feb 2011

27 Mar 2015, 07:11

price increase

More, Vodacom het inligting uitgestuur dat premies gaan verhoog op 1 Mei 2015 vanaf R99 na R110? Ons het vir 2 jaar ****rak geteken. Hoe kan hul pryse verhoog, ons is nou eers 1 jaar op die ****rak? die 2 jaar is nog nie om nie? Ek voel dis dan ****rakbreek en dat die pryse nog dieselfde moet wees soos die ****rak wat ons met hul gesluit het.!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply27 Mar 2015, 10:35
Official
Hello doreendp,

Thank for your post, Doreen.

As per our discussion, we have addressed your concerns.

Regards,

Vodacom Consumer Website Team

Best regards,