1 reviews | Active since Jan 2017
poor service
<p>Ek het ge upgrade in november en volgens my paket, is die eerste maand gratis en vir die eerste 3 mnde kry ek 2G data verniet en vir 24mnde R200 se airtime. Toe gaan vodacom op 25 Januarie 2017 en trek 2 instalments af - toe ek bel en uitvind wat gaan aan se die call centre ekt my eerste maand geskip, ek se toe maar my paket was eerste maand verniet, die dame se toe nee maar ek moet die tak s***el want hulle het vir my gejok. Nou ja ekt al van 9 uur vanoggend af die tak probeer s***el, maar geen siel kom terug na my nie. Ek beoog om leagal stappe te vat as ek teen die einde van die dag geen terugvoering het nie. vodacom Malmesbury is net so pateties soos die call centre. Waar gaan dit opeindig. Wie gaan my geld vir my terug gee?</p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Dis die ding almal se hulle gaan terug bel, en as hulle terug bel dan help hulle mens ook nie regtig nie. Ek wag nou nog 12:45 dat malmesbury se vodacom my moet terug bel vanaf 9uur vanoggend. dit is belaglik

Dear Client
Thank you for your feedback.
I escalated this matter to the Sales Team for further investigation and feedback.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
Dear Client
Thank you for your feedback.
I escalated this matter to the Sales Team for further investigation and feedback.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
Dear Client
We can confirm that the correct package was activated as per the upgrade quote signed. I loaded 2GB data on the 07922 number.
We have also requested the store manager to contact you with feedback,

ek was suppose om my airtime en data te kry vir die 1ste maand ek moes net nie betaal het daarvoor nie. En Malmesbury se vodacom is pateties ekt vrydag 27 Januarie 3 keer gebel en gevra dat ek terug gebel moet word en dis vandag 31/01/17 en nog steeds het niemand my terug gebel nie. Ekt nou 'n email gekry van vodacom op social media en hulle se iets anders. so wie de hel weet waarvan hulle praat want almal hier het nie 'n clue wat eintlik aangaan nie. Ek sal verkies om my prokereur maar te gaan sien en die saak verder vat want niemand is van hulp nie

En dis al n week later en nogsteeds wag ek dat iemand vir my terugvoering moet gee. Vodacom is super sleg, hoe hou hulle cust as hulle nie hulle cust help nie