PJ
Petrus J

1 reviews | Active since Apr 2017

29 Jan 2023, 19:59

Poor client service

My rekening nommer is: l***-6 ID: ***. Ek is die afgelope 30 Jaar by Vodacom en het 4 ****rakte op my naam gehad. Die afgelope 3 Jaar werk my email net partykeer en dan kry ek nie my werk gedoen nie, dan sit ek gereeld vir 3 tot 4 dae sonder emails, maar jy moet betaal vir jou diens. Desember 2022 kry ons nie ons salaris nie en Besigheid maak toe. Ek het my data en lug tyd brood nodig om emails en oproepe te maak. Die 22 ste en 23 ste Desember 2022 het ek vir Vodacom emails gestuur, met geen terug voer nie. Elke dag probeer bel met geen sukses nie. Ek het 'n screen shot waar ek 34 minute aangehou het sonder enige hulp. Ek het bewyste hoeveel keer wanneer jy bel word telefoon in jou oor doogedruk. Die laaste Jaar kry ek net met my ****rak van 100 gig wat ek elke maand moet betaal net 4 ure per dag wat ek internet het en hoeveel emails foon oproepe gemaak maar gebeur niks, wanneer jy oproepe maak sny sein net af en jy moet oor en oor weer bel. Vodacom sit my ****rakte se maandelikse bedra net op sonder om my te laat weet. My ****rak vir my 100 gig data was vir 2 Jaar vir R 399 Per maand en hulle verander dit sommer na R 425 per maand sonder dat ek ingelig word. Die 2/01/2023 ****ak ek Vodacom om reelings te tref en was 14 minute aan lyn en probeer reel dat ek sal betaal wanneer ek my salaris kry. Ek het ook die Voice recordings van ons gesprek en betaal ek toe R 700 van R 2000. Helowe my dat my lyn nie sal gesny word as ek die R 700 dadelik inbetaal nie en ek stuur my bewyste van betaling deur die 2 de Januarie 2023. Die 3 de weer gebel om seker te maak is alles in orde toe belowe hulle my dit is reg. Die 4 de sny hulle al my lyne af en al my ekstra data en lugtyd gaan verlore. E wag vir emails vir werk aansoek en interviews toe verloor ek alles omrede deur Vodacom wat my nie eers 'n kans wou gee nie. I daardie tyd het 'n Firma vir my 'n ****rak gestuur om te teken om volgende dag te begin werk en ek verloor ook die werk en 3 ander interviews omrede niemand kon my beryk nie. Na 30 Jaar se goeie klient behandel hulle my soos 'n hond. Toe ek per geluk deur kom na Vodacom toe word dit vir my gesé al maak jy reelings dan is dit nie te sé jou lyne sal aanbly nie. Ek kon nou werk gehad het by die Firma wat my werk geoffer het en ek moes die 5 de Januarie begin werk het en hulle kon my nie in die hande kry nie, en nou sit ek steeds sonder werk AGV die gemors en rassistiese Vodacom na my 30 Jaar se lojale klient en hulle my geld vir 30 Jaar ge-eet het. Ek het alle kommunikasie, voice recordings en emails en dit is omdat ek Blank is.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply30 Jan 2023, 08:17
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team 
PJ
Petrus J's update23 Mar 2023, 16:08
Reviewer Update
I wonder how can you as Vodacom can get hold of me as you disconnect my lines, amazing. Thank you Vodacom for the disconnection, I am more than happy where I am at Telkom. No roaming or poor internet with Telkom. BYE. and thanks Hellopeter for your services.