ML
Marelizez L

1 reviews | Active since Dec 2012

18 Apr 2015, 17:17

PETHETIC SERVICE VERY DISSAPOINTED

Ek was in my lewe nog nie so kwaad of teleurgesteld in Vodacom soos vandag nie. Ek doen aansoek vir 'n nuwe ****rak vir die Blackberry Z3 vra die dame wat my eerste gehelp het by Mimosa mall se tak sy se hulle het in voorraad net om uit te vind toe die ****rak goed gekeur is dat hulle nie voorraad het nie. Die dame by Mimosa mall s***el vir Vanessa van die Vodacom by die waterfront se grondvloer tak en vra of hulle 'n handstuk het waarop sy bevestig hulle het een. Met my aankoms sit ek eers min nadat ek bevestig het ek is daar voor hulle my kom help net om vir my te se ongelukkig kan hulle nie die handstuk wat hulle daar het vir my gee nie want dit is vir 'n upgrade en nie 'n nuwe ****rak nie ek se vir haar dit is on aanvaarbaar dit is nou maar 'n ding tussen Vanessa en Busci van die Mimosa mall se tak en sy se ewe vermakerig vir my ek sal nie die handstuk wat hulle daar het kry nie want sy weier om R580.00 uit haar sak in te betaal toe se ek ek is die klient en dit is nie my skuld of fout wat hier aangaan nie. Soos ek nou voel sal ek die woord versprei van die swak diens wat ek van Vodacom gekry het en ek is al so lank 'n klient van vodacom en dit is 'n klap in my gesig.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply19 Apr 2015, 12:02
Official
Hello Bokkielieben,

We do thank you for the posting.

The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.

Kind regards

Vodacom Consumer Website Team