1 reviews | Active since Apr 2017
PATHETIC IN PAYING MY MONEY BACK

TOE SOOS 'N KLEIOS SE GAT!!!!

03/04/17 trek Vodacom R747.00 van my bankrekening af waar ek net 2x R199 rekeninge by hul het. Ek bel toe DADELIK in om die te raporteer. Die vrou se toe my tablet se ****rak het 2 keer afgetrek en hul het WEER 'n admin fee vir my gecharge. Sy se toe sy sal dit terug credit na my Vodacom rekening toe, en dan die volgende maand gaan ek net R45 betaal. Ek se toe NEEEE ek soek (EK KORT) die geld terug in my BANK REKENING. Sy se toe nee dis reg sy sal dit so reel.

2 Weke later bel ek in om te hoor waar my geld is, nee dis geCredit in my vodacom rekening in. Ek se toe WEER NEEEEEEEEE ek soek dit in my BANKREKENING. Die vrou se toe dit gaan 14 werksdae neem voor dit terug is (met al die vakansie dae is dit die 4de Mei, nadat hul WEER geld gaan aftrek die 1ste). Ek se toe gaan voort.

Nou dat ek in bel (vanoggend) om te hoor waar my geld is en hoekom hul nog nie weer geld afgetrek het nie, se die vrou vir my "jammer ons het daai versoek gekanseleer omdat vodacom nie R747.00 afgetrek het nie????

Hul bel my nie om te se hul gaan hom kanseleer nie......... Ek sit met die debit order voor my waar hul dit afgetrek het, en die Invoice, en sy se net "EK LIEG"?

VODACOM SKRIK WAKKER EN SORTEER DIE ASAP UIT!!!!! EK GAAN NIE WEEEEER 14 WERKSDAE WAG VIR GELD WAT JULLE GESTEEL HET NIE!!!!!

Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team