1 reviews | Active since Oct 2017
PATETIESE TERUGVOERING!!!!!!
Dit is nou presies twee gelede dat ek deur Vodacom met 'n verwysing nr dat 'n Vodacom operateur my sal s***el oor verlede maand se 2 gb data wat verdwyn het, om die navraag te beantwoord, nou aangesien ek as klient nou van minder belang is om te beantwoord, gaan ek sommer Vodacom antwoord dat ek as data klient van jul ook gaan verdwyn as my ****rak nou moet hernu word, dis seker die swakste antwoord wat ek gekry het, maar ek is nou twee maal deur dieselfde triek van jul gevang en dit raak nou soos Eskom by jul, valse verduidelings tov navrae, mens raak moeg om na 12:00 in die nag om als te update, ek het al veral opgelet dat data na 12:00 in die nag baie meer ekenomies is om te gebruik, maar mens kom op die punt as jou dag data gesteel word sonder 'n verduideling, mens keelvol raak vir onbeantwoordelike vrae oor waar dit heen is,mens raak keelvol om elke keer van 'n oprateur te hoor as jy inbel op 155, die mees stupidste vraag, is jou updates AFGES***EL!!!!!Hoe stupid dink Vodacom se "kamstige opgeleide personeel" is die man op die straat, dis jammer mens moet 'n EEN ster toeken vir diens!!!! Daar moet voorsiening gemaak word 'n minus EEN ster ook. Vodacom, weet verseker, ek hernu geen data ****rak met jul ooit weer nie
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
