AC
Anton C

1 reviews | Active since Jan 2015

09 Feb 2015, 15:10

Patetiese diens deur Vodacom

Ek het op 23 Januarie en weer op 29 Januarie op hierdie forum gekla oor swak en/of geen ontvangs vir Vodacom gebruikers in die Robertson/Ashton area.
Na elke plasing het ek binne 12 uur 'n oproep gekry met die belofte dat die probleem ondersoek sal word.
Daar is self 'n afspraak met my gemaak vir 'n spesifieke dag wat 'n tegnikus my sou kom sien on my probleem aan te spreek.
Niemand het opgedaag vir die afspraak nie en tot op hede is daar nog geen aandag aan die probleem gegee behalwe 'n klomp le? beloftes nie.
Dit is nou agt maande na my eerste oproep aan Vodacom oor hierdie probleem en steeds is daar geen werklike reaksie behalwe 'oproepe en le? beloftes van ondersoeke nie.

Absoluut patetiese diens van 'n vers****** wat miljoene rande se borgskappe en advertensie rondgooi maar duidelik niks voel vir kli?nte se probleme nie.
Ek kan derhalwe niemand in ons area aanraai om Vodacom kli?nte te word nie aangesien Vodacom ontvangs in hierdie area amper nie bestaan nie.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply10 Feb 2015, 07:32
Official
Hello acontrans,

We do thank you for the posting.

The matter will be referred to a consultant to investigate and assist with resolution.

Kind regards

Vodacom Consumer Website Team