1 reviews | Active since Feb 2017

18 Feb 2017, 19:54

PATETIESE Diens by VODACOM Call Centre

Vodacom is alewig besig om geld uit hul kliente se rekeninge te steel. Ek se so wabt ek het al vorige probleme met hul gehad, nou weer DIESELFDE!!!!

Ek het my 3G Data ****rak vroeg in Desember ge-updrade na die 4G toe. (inteendeel was ek al oor my upgrade datum.)

Die Personeel by Transwide Cellular in Randfontein het my upgrade behartig, soos wat hul dit al jare doen. GEEN probleme al ooit met hul gehad nie.

Toe ek in Januarie 2017 my Vodacom rekening kry, het ek DADELIK gesien dat hy nie reg is volgens die bedrag wat op die ****rak was wat ek geteken het nie.

Ek het toe dadelik (17-01-2017) na Transwide gegaan & die dame daar (Mariette) het Vodacom ge****ak & verduidelik dat my rekening foutief is. Hul het haar toe 'n "call investigation" gelog & haar die versekering gegee dat dit uitgesorteer sal word VOOR die debiet order 1 Februarie 2017 uit my rekening gaan.

18 Januarie 2017 het ek n sms van Vodacom gekry met "call investigatio" wat gelog is by hulle se verwysings no.

19 Januarie 2017 het ek self hul customer care ges***el - Rekeninge afdeling - met Mbadi gepraat oor hoe ver die probleem uitgesorteer is & aan hom verduidelik dat ek n pensioenaris is & as hulle n foutiewe bedrag deur my rekening laat gaan, al my ander debiet orders sal hop & dat hul dan verantwoordelik gehou sal word vir alle bankkostes a.g.v. hul foute op my rekening. Hy het my toe verseker dat dit nie langer as 7dae sal vat om die regstelling te doen nie & dat hy dit nou as URGENT merk vir hulle.

Na herhaaldelike oproepe na hul om te hoor of dit uitgesorteer is, het die foetiewe bedrag deur my rekening gegaan vroeg oggend van 2 Feb 2017!!!

Ek het hul net na 7vm ge****ak & opgeland by Gift Mkhonza - Salutions Team - Johannesburg. WEEREENS moes ek die storie aan hom verduidelik, want die vorige mense wat dit hanteer het, wie se name ek neer geskryf het, kon niemand my se waar ek hul in die hande kan kry nie!!!!!

Gift Mkhonza het toe n ver**** aangaande die probleem WEER deurgesit wat lees as volg :

"Good day, Customer was promised to be refunded an outstanding balance of R503-14 on her bank account but it wasn't. Customer would like to get back the refung on her bank acc & because of the aforementioned the customer has debit penalty fees with her bank that she says she wont be liable for, since Vodacom was supposed to refund her on time, please assist.

Wel, vandag is die 18de Feb 2017 & dis nog STEEDS NIE GEDOEN NIE!!!!!

Ek het hul tot & met Vrydag die 17de Feb. al herhaaldelik ge****ak (want MNR GIFT MKHONZA het van die aarbol af verdwyn saam met die ander wat besig was met die fout van hulle) maar nou is dit heeltemal n ander bedrag & die geld is in my Vodacom rekening ge-refund!!!!

Ek is regtig VERBY GATVOL met die patetiese diens waarvoor ons moet betaal. Ek het baie uitgawes moes aangaan om hierdie probleem BETYDS uitgesorteer te kry, & hul sit agteroor & trek n moerse salaris deur ons wat hul so indoen!!!

Iets moet daadwerkliks by Vodacom verander. Glo my, sover ek gaan raai ek mense af van Vodacom agv hul UITERS SWAK PATETIESE DIENSTE!!!!!

Hoop jy sal my kan help & se wat my te soen staan in hierdie situasie.

Baie Dankie vir jou blad.

Leonie Spangenberg

0
Replies (3)
Vodacom
Vodacom's reply19 Feb 2017, 06:43
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Vodacom
Vodacom's reply21 Feb 2017, 11:30
Official

Dear Leonie,

Your query is resolved.

Regards,

Cassandra

's update24 Feb 2017, 10:58
Reviewer Update

My eerlike opinie is dat daar net 1 persoon by Vodacom is wat weet wat daar aangaan, naamlik Cassandra.