<p>Na vier maande se gesukkel, eposse, telefoonoproepe en geen terugvoer of hulp van Vodacom is my selfoon geblok terwyl my selfoon ****rak volledig betaal is. Vodacom skuld my geld vir 'n ****rak wat alreeds in Januarie gekanselleer is (deur BUYMONDO) en nogsteeds nie op hulle sisteem wys nie. Die fout lê hoofsaaklik by BUYMONDO wat 'n vers****** van Vodacom is. Nog nooit het ek sulke swak en foutiewe diens van 'n vers****** gekry nie. Isabel Snyders</p>
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.