NH
Nico H

1 reviews | Active since Dec 2020

01 Nov 2024, 18:55

Patetiese Diens

Ek het 'n data ****rak met Vodacom wat einde Okt 2024 verval het. Ek het middel September 2024 vanaf die Vodacom winkel in Irene Village Mall ges***el na die kansellasie nr van Vodacom en in die teenwoordigheid van die klerk in die winkel, kennis gegee dat die ****rak nie weer hernu moet word nie aangesien Vodacom self bevestig het hulle kan nie beter sein voorsien in my woonarea nie Die ****rak moet dan ook einde Okt 2024 gekanselleer wees. Ek het 'n verwysing gekry plus SMS op die router wat ek gebruik dat ek weer kennis sal kry wanneer die ****rak gekanselleer is. Tot hede is GEEN koomunikasie weer ontvang nie, ek gebruik nie die Simkaart wat op die data ****rak van toepassing is nie, maar het nou op die Vodacom webblad aangeteken en gemerk dat daar weer vir Nov 2024 data op die ****rak geplaas is, die rekening sal NIE DEUR MY BETAAL word nie, genoeg kennis op die korrekte wyse is gegee vir die kansellasie van die ****rak

0
Replies (5)
Vodacom
Vodacom's reply04 Nov 2024, 07:54
Official
Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team 

NH
Nico H's update04 Nov 2024, 11:47
Reviewer Update
Nou oproep vanaf Vodacom ontvang, die instansie is so pateties, hulle kyk nou 'n ander ****rak op 'n ander nommer waaroor ek NIE NAVRAAG GEDOEN het nie, dit is my eggenote se nommer/****rak wat eers oor 'n jaar verval, , ek het tog duidelik bo na die data****rak verwys wat reeds nou in Okt 2024 verval het??
NH
Nico H's update07 Nov 2024, 15:28
Reviewer Update
Het nou die laaste faktuur gekry vir Okt 2024, weer bewys van die onbekwaamheid van Vodacom! Die ****rak wat einde Okt 2024 geeindig het se kostes was R475.00 minus subsciption discount van R112.00 laat kostes van R363.00. Die kostes is op die faktuur is R475.00 sonder die reduced subscription van toepassing tot einde van die ****rakperiode Okt 2024
NH
Nico H's update14 Nov 2024, 11:33
Reviewer Update
Still no feedback received from Vodacom regarding the incorrect cost on the Oct 2024 invoice ?
NH
Nico H's update14 Nov 2024, 12:30
Reviewer Update
Credit received, thanks