hK
heleen K

1 reviews | Active since Nov 2014

10 Nov 2025, 16:43

Patetiese Diens

Ek het in verlede week navraag gedoen ior die terug betaking van airtime advance. Die bedrag wat aan my gegee is was R49.40. ek het R60.00 inbetaal wat krediet van R10. Die uitstaande bedrag nou is R44.80. lDie bedrag kon nie deur my gebruik gewees het nie aangesien dit 2 dae later was.ek het navraag gedoenn by Vodacom Nigel. Advies was on dit tr ignoreer Ejk het ook I ges***el wonder sukses. Irrelevant inligting word verskaf. Ek het probleem met hierdie diens.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply11 Nov 2025, 07:42
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team 
hK
heleen K's update12 Nov 2025, 07:48
Reviewer Update
No response yet