1 reviews | Active since Oct 2013
Patetiese diens

Personeel van Vodacom se ****ak-Sentrum ****ak my die afgelope week daagliks.

Aan die begin het ek vriendelik versoek dat 'n persoon my in Afrikaans kan help, maar

selfs na verskeie versoeke en oproep pogings weier hul steeds om my in Afrikaans te woord te staan.

Die rympie wat hul in Engels aframmel, word nie duidelik genoem nie, en so mis 'n mens van die termes

wat hul veronderstel is om te noem.

Die persone luister ook nie wat gesê word nie, hul hou eenvoudig aan met praat.

Volgens my is dit nie net swak diens nie, maar hul kan inligting mis deurdat hul nie luister nie.

Die nommers wat my bly ****ak is soos volg : +27 87 ********** en +27 86 **********

Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,

Dankie aan Lesley Abels van Vodacom vir sy opvolg en terugvoer.
Dankie ook aan Hallo-Peter, want na my klagte is die probleem binne 24 uur opgelos.
Dankie aan Lesley Abels van Vodacom vir sy opvolg en terugvoer.
Dankie ook aan Hallo-Peter, want na my klagte is die probleem binne 24 uur opgelos.