1 reviews | Active since May 2016
<p>Ek het my foon laat blacklist op die 18de April en weer laat unblacklist op die 22ste April. Sederdien het ek geen sein op my foon nie. Ek het al telke male Vodacom customer care gebel, en hulle trek net skouers op. Ek was later gestuur na ons plaaslike Vodacom winkel in Gansbaai, en hulle kan ook nie help nie. Ek is nou gatvol gesukkel!! Dis nou al amper 'n maand en my foon werk nogsteeds nie. Ek het die foon na Vodacom repair centre in Maitland laat stuur, job nommer ***6, serial nommer van die foon is ***, en die foon het net so terug gekom - niks was gedoen nie. Almal vertel my net dat die foon wel ge unblacklist is en dat hulle niks verder kan doen nie - dit is pateties!! Ek is maar op pay as you go, maar dis geen rede om my so vieslik te behandel nie. Boonop kan niemand Afrikaans praat as jy Customer care bel nie!!! Ek is baie teleurgesteld en SAL 'n pint daarvan maak om hierdie swsk diens wyd te versprei. Julle kan my ****ak op *** of *** sodat ek vir julle kan verduidelik hoe ongelukkig ek is. Wag vir die oproep.</p>
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.